INLEIDING
HISTORIESE OORSIG
KRITIESE UITEENSETTING VAN DIE LEER VAN DIE WIT TEOLOGIE
SAMEVATTING EN SLOT
BIBLIOGRAFIE

5. BIBLIOGRAFIE

  1. Anon, 1990a. Yahweh is ons Herder. Belydenis van die gemeente van die verbondvolk. s.l. 10p.
  2. Anon, 1990b. Wit Teologie. Greytown: Mobiele sendingnuus. 8p.
  3. Anon, s.a.(1). "The Plain Truth". Werktuig van hulle wat leuens liefhet en doen. s.l. 4p.
  4. Anon, s.a.(2). Wit Teologie. Outjo, S.W.A.: Uitgegee deur `Ontwaak my Volk'. 17p.
  5. Burger, N.A. s.a. Sendingwerk? Vir Wie? Newcastle: Opgestel en versprei deur dr. N.A. Burger. 42p.
  6. Buys, F. 1989. My erfenis: Naasbestaan. Die Kerkblad: 18-19, Feb.
  7. Coetzee, J.C. De Klerk, B.J. & Floor, L. 1980. Die hermeneuse van die Skrif met die oog op hedendaagse kerklik-etiese vraagstukke. In die Skriflig, 14(54): 12-26, Junie.
  8. Eksteen, M.C. 1988. Die worstelstryd teen die wêreldheersers en die owerhede. Bloemfontein: Lettertone. 143p.
  9. Eksteen, M.C. 1989. Baälpriesters & valse profete in die Christendom. Bloemfontein: Lettertone. 502p.
  10. Engelbrecht, J.J. 1989. Die Nuwe Testament en die Israel-visie. ( In Van der Westhuizen H.G. red. Blankheid en waarheid.) Pretoria: Gutenberg boekdrukkers. p. 57-66.10.
  11. Hayes, R. s.a.(1). Suid-Afrika...Die land oorkant die riviere van Kus (Ethiopië). Plaston: Gedruk en versprei deur Robert Hayes. 370p.
  12. Hayes, s.a.(2). Die lewendes en die dooies. Plaston: Gedruk en versprei deur `die saaier'. Posbus 165 Plaston.
  13. Heyns, J.A. 1984. Dogmatiek. Pretoria: N.G. Kerkboekhandel. 448p.
  14. Malan, J.S. 1990. Oorblyfsel van Israel sal beloftes erf. Die Basuin,7(4:3): 1-20, Junie.
  15. Naudé, R.M. 1989. 'n Valse hoop vir oorlewing. ( In Van der Westhuizen, H.G., red. Blankheid en waarheid.) Pretoria: Gutenberg Boekdrukkers. p13-31.
  16. Neser, F.W.C. 1956. Apartheid. Wat sê die Skrif? Vereeniging, Tvl: Uitgegee deur F.W.C. Neser. 14p.
  17. Neser, F.W.C. 1976. Rusland in profesie. Vereeniging: Prestige Kunsdrukkery.
  18. Neser, F.W.C. 1982. Die "Verlore" Tien Stamme van Israel.Vereeniging: Prestige Kunsdrukkery. 254p.
  19. Neser, F.W.C. 1984. Wie is my naaste? Vereeniging: Prestige Kunsdrukkery. 14p.
  20. Neser, F.W.C. s.a.(1). Die "Verlore" Tien Stamme van Israel. Vereeniging: Prestige Kunsdrukkery. 36p.
  21. Neser, F.W.C. s.a.(2). Die Slang van Genesis 3. Vereeniging: Prestige Kunsdrukkery. 7p.
  22. Neser, F.W.C. s.a.(3). Die boek van Openbaring. Lansdowne: Citadel-Pers. 310p.
  23. Neser, F.W.C. s.a.(4). Israel in die Nuwe Testament. Vereeniging: Prestige Kunsdrukkery. 116p.
  24. Pont, A.D. 1989. Oorsprong van die Israelvisie: waarheid en verbeelding. ( In Van der Westhuizen, H.G., red. Blankheid en waarheid.) Pretoria: Gutenberg Boekdrukkers. p3-12.
  25. Steenkamp, B. 1988. Wie is uitverkore???? Bloemfontein: Lettertone. 52p.
  26. Steenkamp. G.J. 1988. Die wonder van die uitverkiesing. Bloemfontein: Lettertone. 25p.
  27. Steenkamp. G.J. 1989a. "Laat U Naam geheilig word". Bloemfontein: Lettertone. 9p.
  28. Steenkamp, G.J. 1989b. Die wonder van die verbonde. Bloemfontein: Lettertone. 15p.
  29. Steenkamp, G.J. 1989c. Antwoorde op Bybelse probleembegrippe. Bloemfontein: Lettertone. 17p.
  30. Steenkamp, G.J. 1990. Israelvisie? Wit Teologie? Nee! Israelwaarheid!! Kuruman: s.n. 5p.
  31. Steenkamp, G.J. s.a. Probleembegrippe/tekste. s.l. 15p.
  32. Straus, S.A. 1991. Wit Teologie: Net witmense kan gered word. Die Kerkblad: 14-16, Junie.
  33. Studiegroep Aktueel, s.a. Heidene. Windhoek: s.n. 11p.
  34. Swart, H. s.a. So spreek die Woord. Innesdale: Uitgegee deur H. Swart. 56p.
  35. Van der Gaag, s.a. Meeste Jode nie Israeliete nie. Alkantrand: s.n. 4p.
  36. Van der Westhuizen, H.G., red. 1989. Blankheid en waarheid. Pretoria: Gutenberg Boekdrukkers. 91p.
  37. Venter, C.C. s.a. Ontdek uself in die Bybel. Kroondal: Uitgegee deur C.C. Venter. 15p.
  38. Venter, P.M. 1989. Die Ou Testament en die Israelvisie. ( In Van der Westhuizen, H.G., red. Blankheid en waarheid.) Pretoria: Gutenberg Boekdrukkers. p32-56.
  39. Vogel, W.K. 1989. Grense van die volke. Bloemfontein: Lettertone. 55p.
  40. Von Moltke, B. 1984. Die vreemdelinge en Israel. Kuruman: s.n. 5p.

 

©2006 GKSA.
Navrae: Outeur: Ds GJ Kruger
Webmeester