Indien u die program aftrek, is die koste R100.00. Volledige instuksies oor die registrasie is in die program beskryf.

Bestel Sing Saam se volledige installasie* op CD vir slegs R135.00 pos en verpakking ingesluit. Kliek hier.

* Sluit die program en Microsoft .NET Framework Version 2.0 in, asook 'n paar nuttige nutsprogramme

Trek af en installeer

Baie belangrik: U benodig Microsoft .NET Framework Version 2.0 om hierdie program te kan gebruik. Indien die program nie geinstalleer is nie, sal die program nie werk nie en die volgende sal op die skerm verskyn:
U kan dit gratis aftrek vanaf Microsoft. Kliek net op die skakel hierbo. Wenk: daar is 'n moontlikheid dat die program reeds op u rekenaar is. Trek eers Sing Saam af en kyk of dit werk.

 

Internet per telefoonlyn

Aangesien dit lank vat om die program af te trek, is dit gedeel in 6 dele. U moet al die dele aftrek voor u kan installeer (Hierdie dele kan in verskillende sessies afgetrek word). Deel 1 | Deel 2 | Deel 3 | Deel 4 | Deel 5 | Deel 6

Stoor al die dele in dieselfde "folder" en:

  1. Maak die "folder" oop.
  2. Dubbelbliek op die lêer "Uitpak.part1.exe"
  3. Volg die instruksies op die skerm (kliek op "install")
  4. Dubbelkliek Installeer.exe
  5. Volg die stappe

Vinnige verbinding (soos ADSL)

  1. Trek Installeer.exe af
  2. Dubbelkliek Installeer.exe
  3. Volg die stappe

Bywerk

  1. Korrigeer spelfout (390kB)
  2. Korrigeer melodiefout (166kB)
  3. Skrifberyming 45/18-7 melodie ontbreek (212kB)
  4. Psalm 59 Alternatief 1 - daar is 'n laaannngg noot reggemaak (84kb)