:

Ondersteuning

Ds Hennie van Wyk. Tel: 084-55-12-107. Ek sal dit waardeer indien u my tussen 10:00 en 12:00 skakel vir ondersteuning (Woensdae uitgesluit). E-pos by info@ssplus

Aflaai

Superskriba 3 (11mB)

BDE vir SS2

Superskriba 2 (4.14mB)

Nuutste opdradering

SS3.0i
sswin2k

Installering

  1. Laai die program af en stoor in die tydelike "folder".
  2. Kliek op "Setup" en volg die instruksies
  3. Laai die nuutste opdradering af.
  4. Dubbelkliek op die afgelaaide lêer en hy sal self installeer.
  1. Laai die program af en stoor in die tydelike "folder".
  2. Laai eers die BDE program.
  3. Kliek op "Setup" en volg die instruksies
  4. Laai die nuutste opdradering af.
  5. Dubbelkliek op die afgelaaide lêer en hy sal self installeer.

Windows Vista

Ons is bewus van die feit dat SuperSkriba 3 nie met die aanvanklike installering op Windows Vista werk nie. Kliek op die logo regs vir 'n skakel om die probleem op te los. Indien u nie reg kom nie, kliek hier vir die instruksies in pdf-format Vista

Hulp

Geen addisionele programme is nodig om die video's te kyk nie RegsKliek op die ikoon en "save as" op u rekenaar. sodat u weer na die video's kan kyk indien nodig.

SS3Registrasie Datuminstelling vir weergawe 2 en 3 vir Windows XP

SS3RegistrasieRegistrasie van Superskriba 3.

Sluit ook die skep van 'n registrasiedisket in asook die oordrag van data van die een rekenaar na die ander. Grootte: 837kB

 

ID Nommer op SS3ID Nommer by Superskriba 3

by 'n lidmaat se besonderhede te voeg. Grootte: 717kB

SS3Registrasie ID Nommer by Superskriba 2

'n lidmaat se besonderhede te voeg. Grootte: 398kB

PDFInstalleer PDF Skrywer CutePDF

Aflaai en installering van die PDF skrywer om verslae en lyste (en enige ander dokument in Windows) as 'n PDF lêer te skryf.

Superskriba 2PDF lys in Superskriba 2

Druk 'n lys / verslag in Superskriba 2. Grootte: 665kB

Superskriba 3PDF lys in Superskriba 3

Druk 'n lys / verslag in Superskriba 3. Grootte: 578kB

Pryslys

SuperSkriba 2 R895.00
SuperSkriba 3 R1695.00
Opgradering vanaf SuperSkriba 2 na SuperSkriba 3 R895.00

Hierdie pryse sluit alle nasorg in. Dit sluit ook in die installasie van SuperSkriba op enige aantal rekenaars in dieselfde gemeente. Dit sluit ook in die aanvanklike posgeld, verpakking en koste van die verspreidingsmedium (CD). Dit sluit egter die posgeld, verpakking en koste van CDs by enige verdere fout-opgraderings uit. Fout-opgraderings sal op hierdie webtuiste beskikbaar gestel word waarvandaan dit gratis afgelaai kan word, maar indien dit per pos gestuur moet word, word alle ekstra kostes verhaal.