U kan die videos aflaai en stoor om weer later daarna te kyk. Sommige anticirusprogramme blok egter exe-lêers. Daar word dus 'n aflaai-lêer ook geplaas. Wanneer u dit afgelaai het, moet u egter nie naam verander. U sal byvoorbeeld MPCOpstellingexe aflaai, en dan moet die naam verander word ne MPCOpstelling.exe (Rekskliek | Rename)
| Naam | Beskrywing | Kyk / Aflaai | Aflaai & herbenoem | Grootte |
| audacity1.exe | Opstelling en installering van Audacity | ![]() |
![]() |
850kB |
| audacity2.exe | Haal 1 vers uit 'n Psalm / Skrifberyming | ![]() |
![]() |
478kB |
| audacity3.exe | Voeg 1 vers (of meer) in 'n Psalm / Skrifberyming | ![]() |
![]() |
557kB |
| audacity4.exe | Verander die tempo sonder om die toonhoogte te verander | ![]() |
![]() |
598kB |
![]() |
'n Uiters bruikbare program vir die opneem en redigering van klank. Stoor opnames in MP3, WAV of OGG-vobis. | Lame | Noodsaaklik om MP3-lêers in Audacity te stoor, Sien MPCOpstelling hieronder | |
![]() |
'n Eenvoudige maar uiters doeltreffende speler vir die meeste tipe klank en video-lêers. Kan meer as een keer gelyktydig oopgemaak word - wat dit ideaal maak vir gebruik in eredienste | |||
| MPCOpstelling.exe | Opsteling van Media Player Classic vir doeltreffende aanwending in die erediens | ![]() |
![]() |
400kB |
| MPCVoorbereiding.exe | Voorbereiding viir die erediens om die begeleiding vanaf die rekenaar te doen | ![]() |
![]() |
1040kB |